RESHAPE – julle het regtig my lewe verander
Hiermee wil ek graag dankie sê vir RESHAPE – julle het regtig my lewe verander. Noem ‘n dieet en ek was al daarop. Met almal het ek gewig verloor maar dit net so vining weer opgetel. RESHAPE se eetplan is nie ‘n hongerly-dieet nie en ook glad nie eentonig nie. Dankie RESHAPE ek het vanaf November tot April 15 kilos verloor.
Vida Louw | Mei 2018